André Beukes; My Afrikaans; Solet Scheeres

E-boeke in 'sommer lekker Afrikaans'

deur Solet Scheeres

 

As Suid-Afrikaner in Nederland het André Beukes aanvanklik gesukkel om Afrikaanse boeke in die hande te kry. Maar ’n Boer maak ’n plan. En nou kan almal daarvan meeprofiteer.